One thought on “Danielle en Stefan | Matriekafskeid

  1. Wow!!! Dankie Bernard en Marleen. Julle het so ‘n gawe met mense. Elke persoon wat julle pad kruis word persoonlik deur julle wonderlike warmte en liefde geraak. Die fotos is pragtig en ek sien so uit na julle volgende kuier. Baie baie dankie vir alles wat julle ook vir ons doen en dat julle soveel vir ons ook beteken. Julle is verseker 2 mense wat ons sal aanbeveel, en die mooiste is dat julle wonderlike talent gekomplimenteer word deur julle besondere geaardhede. Dankie nogmaals!

Leave a Reply